Brokkies Uitgawes

Hier kan jy vorige uitgawes van Brokkies opsoek. 'n Opsomming van die mees onlangse uitgawe van elk van Kiwi-Brokkies en Aus-Brokkies verskyn eerste, en die ouer uitgawes is bereikbaar deur middel van die skakel onder aan die bladsy. Nota: Al 15 jaar se uitgawes van Brokkies verskyn nie hier nie; slegs die afgelope paar jaar s'n sedert Brokkies vernuwe is en 'n webwerf gekry het.

 

Kiwi-Brokkies - 25 Desember 2016

•  Gesënde Kersfees aan elke leser!
•  Pitkos: 'Dit is Kersfees!'
•  Oorsig oor 'n jaar van Brokkies-stories en dinge
•  2de druk van gewilde ‘FAK-sangbundel’ nou uit
•  Dominee (ook Pitkosbydraer) publiseer eie boek
•  SMULPAAP: Twee heerlike feesresepte
•  Oujaarsdans vir Wellingtoners

Lees PDF (1.79 MB)

Aus-Brokkies - 25 Desember 2016

•  Gesënde Kersfees aan elke leser!
•  Pitkos: 'Dit is Kersfees!'
•  Oorsig oor 1ste jaar van Brokkies-stories
•  2de druk van gewilde ‘FAK-sangbundel’ nou uit
•  Afrikaanse dominee publiseer sy eie boek
•  SMULPAAP: Twee heerlike feesresepte
•  Leser Wynand Kriedemann skryf 'n Kersgedig

Lees PDF (1.77 MB)