Aus-Brokkies Uitgawes

Aus-Brokkies - 25 Desember 2016

•  Gesënde Kersfees aan elke leser!
•  Pitkos: 'Dit is Kersfees!'
•  Oorsig oor 1ste jaar van Brokkies-stories
•  2de druk van gewilde ‘FAK-sangbundel’ nou uit
•  Afrikaanse dominee publiseer sy eie boek
•  SMULPAAP: Twee heerlike feesresepte
•  Leser Wynand Kriedemann skryf 'n Kersgedig

Lees PDF (1.77 MB)

Aus-Brokkies - 2 Desember 2016

•  Die Herselmans se eerste jaar in Australië
      -  'n Ope brief aan hul familie
•  Afrika op pad na een miljard selfone!
•  Hou jou profiel veilig, maan Facebook
•  REISVERSLAG (Slot): Drie dae in Sydney
      -  Die brug, operahuis, banke, mooi plekke
•  PITKOS: Kompromis of nie?
•  Lees mede SA-immigrante se sake-advertensies

Lees PDF (1.92 MB)

Aus-Brokkies - 8 November 2016

•  ‘Ons bid vir Suid-Afrika in een jaar’
•  Hy wil ALLE immigrasie na Aussieland stop!
•  Is hierdie ‘n genesing vir Alzheimers?
•  Die ‘Vinnige5’-gier: Het die gogga gebyt?
•  REISVERSLAG: Laaste kykie na SA se prag
•  OOM TAND - 'n Essay deur Amanda Gous
•  'n Lekker lesersbrief
•  PITKOS: God se wil en jou lewe

Lees PDF (2.14 MB)

Aus-Brokkies - 25 Oktober 2016

•  Tydelike ouer-visum vir Australië oorweeg
•  REISVERSLAG: 1ste besoek aan Kruger Wildtuin
•  Dié leeustorie is na aan ons familie se hart
•  BITTERGAL - Kla oor die duikende Springbok
•  Vrystaat se Cheetahs wen Curriebeker!
•  PITKOS: Wat dan?
•  Nuwe regsadviseurs begin adverteer

Lees PDF (1.76 MB)

Aus-Brokkies - 11 Oktober 2016

•  Australië wil nuwe werksvisums instel!
•  REISVERSLAG: Nuwe ervarings in ou-land
•  'n Skat Afrikaanse fliek- en tv-vermaak wag
•  Wat 2 weke sonder oefening aan jou doen
•  Werklose vind en gee verlore beursie terug
•  5 Cholesterol-mites verkeerd bewys
•  'Drienasies' gholftoernooi: Gaan jy saam?

Lees PDF (1.63 MB)

Aus-Brokkies - 22 September 2016

•  Ons vier ons puik paralimpiese sportmense
•  Rekord-getal Aussies in winter na NZ
•  Jou geldige paspoort is dalk onbruikbaar!
•  REISVERSLAG: Verrassing in Bangkok
•  Storie: Vyftig Rand is vyftig Rand!
•  Aussie-universiteite vaar goed op wêreldranglys
•  Wie soek, sal vind!
•  Dissipels in 'n nuwe land

Lees PDF (1.69 MB)

Aus-Brokkies - 4 September 2016

•  Aussie-trots om op trots te wees…
•  ASG se Rochelle is dol op Bundaberg-omgewing
•  Namibiese boer oorleef luiperd-aanval
•  REISVERSLAG: Nuwe ervarings in Bangkok
•  Weer tyd vir Namakwaland se blommeprag!
•  Die beste van Boer soek ‘n Vrou op ShowMax!
•  Het die Heilige Gees al Sy intrek geneem?

Lees PDF (2.65 MB)

Aus-Brokkies - 20 Augustus 2016

•  Aus-Brokkies is terug oppie lug!
•  OP MY VOORSTOEP: Adam Small word onthou
•  Brokkies-bors bars oor Wayde van Niekerk!
•  Afrikaans het geen grense op dié radio
•  Duisende ure se vermaak vir appel en ei
•  Geskende witrenoster kry tweede kans
•  "Ja, ons kinders word te gou groot!"

Lees PDF (1.49 MB)

Aus-Brokkies - 21 Junie 2016

•  Hoe weeg Bokspan op teen Wallabies en ABs?
•  Jou ou aanlynrekeninge vergeet jou nie!
•  Knyptang-droogte teister Namibië
•  Word kinders te gou groot? Hoe voel jy?
•  Resep: Spek- en eierfilodeegpastei
•  Lekker lesersbrief van Engelse leser
•  Pitkos: Teleurstellings

Lees PDF (1.76 MB)

Aus-Brokkies - 4 Junie 2016

•  ‘n Bedieningstorie ‘uit die woestyn’
•  Hommeltuig se 3,000 missies in Kruger Park
•  Avonture met kykNET vanuit jou leunstoel
•  Werkverlies in die middeljare: Is daar raad?
•  ‘Dooie slang’ byt Aussie-man die hospitaal in
•  Pitkos: Geloof wat nie tot dade kom nie...

Lees PDF (1.77 MB)

Aus-Brokkies - 22 Mei 2016

•  Pa’s en seuns het weer VET pret gehad!
•  Mag jy jou SA-kredietkaart in Australië gebruik?
•  Is dit ‘n slang?  Nee - toe nie!
•  Bietjie raad om jou te help ‘ONTWARBOEL’!
•  Geestelike Pitkos: Dis nooit te laat nie!

Stuur ons jou besigheid se advertensie; dis GRATIS

Lees PDF (2.32 MB)

Aus-Brokkies - 8 Mei 2016

•  Hunker jy na ouland-goed? AUSRIKA kan help
•  Pasop vir lelike Facebook-virus!
•  Word Australië die wêreld se ‘ark’?
•  Hierdie man soek mos nou moeilikheid!
•  Is lig in jou oë die kuur vir vlugvoosheid?
•  ‘Vir Altyd’ – is REEDS in sekere Australiese teaters
•  Klompie nuwe kleinadvertensies

Lees PDF (2.03 MB)

Aus-Brokkies - 24 April 2016

•  Onthou ANZAC saam met Australië
•  Michiel toor met Australië se harde hout
•  'Vir Altyd' fliek begin eersdaags in Aus
•  Vakansies wat Aussies moet beleef (Slot)
•  Wat dink jy van Australië se nuwe $5-noot?
•  Nuwe Pitkos-skrywer begin
•  Min tyd oor om kykNET se prys te wen!

Lees PDF (2.66 MB)

Aus-Brokkies - 10 April 2016

•  April Gekkedag se kwota wolhaarstories
•  Loeloeraai gesels oor misdaad in Kiwiland
•  Moet mens Windows 10 installeer?
•  Vakansies wat elke Aussie moet beleef (1)
•  SCENTSY se Moedersdag-aanbiedinge
•  Superrugby: Verstaan jy wat aangaan?
•  Wen vliegkaartjies met kykNET se Showmax
•  Pitkos: Die Graf is oop...

Lees PDF (2.4 MB)

Aus-Brokkies - 27 Maart 2016

SPESIALE PAASUITGAWE:
•  Gasskrywer: 'Van Bethlehem tot Skedelbult'
•  Pitkos: 'Was dit sinvol dat Jesus gesterf het?'

ANDER STORIES:
•  Sommige werkgewers doen werkers in met pensioen
•  Khoi-Khoi: Moeder van etlike tale in SA
•  Jong mense vir sterwende beroepe opgelei
•  Wen vliegkaartjies met kykNET se Showmax!
•  Heerlike sjokolade ‘croissants’ resep
•  Lekker lesersbrief

Lees PDF (1.96 MB)

Aus-Brokkies - 15 Maart 2016

•  Wen 4 vliegkaartjies na SA!
•  Die vriendelike hostel nooi jou uit
•  Aussieland se heuning is beter as dit!
•  Huur jy huis in Sydney? Ken jy jou regte?
•  SA naelloper maak naelloop geskiedenis
•  Lesersbydrae oor duwweltjies van ouds
•  Lekker resep vir Paastyd: Kaneelbrood

Lees PDF (1.98 MB)

Aus-Brokkies - 29 Februarie 2016

•  Het jy al jou Manne wat Glo 2 kaartjies?
•  12,000+ episodes beste Afrikaanse programme!
•  Huur jy huis in Sydney? Ken jy jou regte?
•  Moeder van rooibos oorlede
•  Kontantlose toekoms sal biljoene spaar
•  Australië maak deur oop vir Kiwi-burgerskap

 

Lees PDF (2.03 MB)

Aus-Brokkies - 12 Februarie 2016

  • Brokkies-webwerf is nou selfoon- en tabletvriendelik!
  • Kyk bietjie wie stig moontlik bosbrande!?
  • Om jou studiegeld tegelyk af te betaal of nie...
  • Suid-Afrika hersien kontroversiële reisreël
  • Was die Black Caps se wen van die Aussies 'n 'vloek'?
  • MANNE WAT GLO 2 in Maart hier!
  • Ons lesers skryf...

Lees PDF (2.11 MB)

Aus-Brokkies - 30 Januarie 2016

  • Aus-Brokkies is gebore! BAIE WELKOM
  • Behoort plakkies aan Aus of Kiwiland?
  • Manne wat Glo 2 in Maart in Australië!
  • Dit was 'n lekker Australia Day...
  • Aussie keer klimaatdebat op sy kop om
  • SOLAL nou in Australië beskikbaar
  • Twee heerlike resepte - Probeer hulle

Lees PDF (2.07 MB)