Kiwi-Brokkies Uitgawes
Kiwi-Brokkies 22 Desember 2021
• Verduideliking oor Brokkies se stilte
• Redakteur se Kersboodskap
• Vlerk-branderplankryers tem die Cook Strait
• Mees algemene vanne dui op diversiteit
• 'n Leser se storie: 'n Ware sopstorie
• Style Challenge Int - ontmoet vir Anrie
• DAAR WAS LIG: Woestyne wat sopnat was
• HERRIE-KERRIE: Oor verkiesings-manewales
• PITKOS: ‘Laat die huis afbrand...'
• Wonder jy oor kostes in NZ? (p 14)
• Inligting vir NUWE IMMIGRANTE (p 15)
Lees PDF (2.32 MB)
Kiwi-Brokkies - 19 Mei 2021
• Ekspats kan aan Afrikaanse Ekspo deelneem
• Marinebioloog van Kaapstad ontdek jellievis
• Oulike manier om vullis uit waterweë te hou
• 'n Leser se storie: Daar's 'n diep gat...
• DAAR WAS LIG: Geprogrammeerde taalproses
• TUSSENDOORTJIE: Taalverwarring-perspektief
• PITKOS: 'Gee ons vandag ons dag se brood’
• Annique bied rooibosprodukte oral aan
• Wonder jy oor kostes in NZ? (p 13)
• Inligting vir NUWE IMMIGRANTE (p 14)
Lees PDF (2.42 MB)
Kiwi-Brokkies - 20 April 2021
• Jong ingenieur se voete is stewig geplant
• 200 Kaimanawa-perde word uitgedun
• ANZAC DAY – Gedenk dit saam met NZ
• Veels geluk met jul verjaarsdag, PC FIX IT!
• Annique bied rooibosprodukte oral aan
• Die ACK kerk bied 'n basaar in Botany aan
• DAAR WAS LIG: Oseane dui op ‘n jong aarde
• HERRIE-KERRIE: Kan ons nog vir onsself lag?
• PITKOS: Ons doel en roeping in die lewe
• Wonder jy oor kostes in NZ? (p 16)
• Inligting vir NUWE IMMIGRANTE (p 17)
• NUWE advertensieformate (pp 4 & 5)
Lees PDF (2.86 MB)
Kiwi-Brokkies - 25 Februarie 2021
• Longspesialis red lewens met passie & insig
• Hoe om die ‘ONSE VADER’ ernstig op te neem
• Straf KiwiSaver armer mense?
• Nuwe 3-jaar belastingreël vir ekspats
• Hoe ons ons 'Meneer-kultuur' omgekeer het
• DAAR WAS LIG: Die gesofistikeerde Neandertal
• TUSSENDOORTJIE: Krokodille en Aussie-gifgoed
• PITKOS: Sout en lig
• Wonder jy oor kostes in NZ? (p 12)
• Inligting vir NUWE IMMIGRANTE (p 13)
• NUWE advertensieformate (pp 3 & 4)
Lees PDF (1.97 MB)
Kiwi-Brokkies - 27 November 2020
• Immigrasiekonsultant werk positief voort
• AfriForum kan oplaas by VN registreer
• ‘Spirituele’ rotte bring glo groot geluk
• KLIP-INNIE-BOS: Cheetahs weer verneuk!
• DAAR WAS LIG: Spinnekop inspireer robot-oë
• HERRIE-KERRIE: Oor eetgoed se smake
• PITKOS: Respek in ons gesinslewe
• Wonder jy oor kostes in NZ? (p 11)
• Inligting vir nuwe immigrante (p 12)
• NUWE ADVERTENSIEFORMATE (pp 3 & 4)
Lees PDF (1.6 MB)
Kiwi-Brokkies - 20 Oktober 2020
• 3 literêre pryse vir Afrikaanse Kiwi!
• Marmite, Marmite, waar’s my Marmite???
• Na ‘n datalek: Wat kan jy regtig doen?
• EK Sê MAAR NET: Die Sypaadjie
• Annique-konsultante word oral benodig
• DAAR WAS LIG: God se heiligheid
• HERRIE-KERRIE: Agtergrond nie gekoop
• PITKOS: Die oop graf en oop deure
• Wonder jy oor kostes in NZ? (p 13)
• Inligting vir nuwe immigrante (p 14)
• NUWE ADVERTENSIEFORMATE (pp 3 & 4)
Lees PDF (1.81 MB)
Kiwi-Brokkies - 29 Augustus 2020
• BROKKIES IS TERUG OPPIELUG!
• IN MEMORIAM: Ons groet Oom Fred
• Ons sakemense vs COVID-19...
• Ilze het ons hulp DRINGEND nodig!
• Waarom sekere voetslaanreëls bestaan
• Om moderne 'jive' te leer, is maklik
• OP MY VOORSTOEP: Virus gee nuwe insig
• TUSSENDOORTJIE: Watersakke van weleer
• DAAR WAS LIG: SETI-projek gestaak...
• PITKOS: Chuck Yeager breek klankgrens
• Wonder jy oor kostes in NZ? (p 11)
• Inligting vir nuwe immigrante (p 12)
• NUWE ADVERTENSIEFORMATE (pp 3 & 4)
Lees PDF (1.98 MB)
Kiwi-Brokkies - 21 Maart 2020
• Leigh bring genesing en verligting
• Gelukkige 1ste, HOWZIT! MAGAZINE
• BITTERGAL: Asterix voorspel Corona?
• Ons bekyk koronavirus van naderby
• HERRIE-KERRIE: Kerknuusbrief-kinkels
• DAAR WAS LIG: Gawe teoloë wat mislei
• PITKOS: Corrie Ten Boom se storie
• Wonder jy oor kostes in NZ? (p 12)
• Inligting vir nuwe immigrante (p 13)
• Suid-Afrikaanse skilderye te koop
• NUWE ADVERTENSIEFORMATE (pp 1, 3, 4)
Lees PDF (2.07 MB)
Kiwi-Brokkies - 29 Februarie 2020
• Leigh verbly kinderharte wêreldwyd
- Multitalige karaktertjies en kuns
• ACK Tauranga hou opvolg-dameskamp
• Neem ‘n breek met ‘Muffin Break’
• Plastiekpaaie vir (Suid-)Afrika?
• TUSSENDOORTJIE: Vang ‘n Model T Ford
• DAAR WAS LIG: Gawe teoloë wat mislei
• PITKOS: Wat sal oor jou gesê word?
• Inligting vir nuwe immigrante (p 12)
• Suid-Afrikaanse skilderye te koop
• NUWE ADVERTENSIEFORMAAT (pp 2 en 4)
Lees PDF (2.1 MB)
Kiwi-Brokkies - 3 Februarie 2020
• SA winkels wat ons smaakkliere teister
- Chakalaka South African Street Food
• Leser se wit brood onder die arm
• OP MY VOORSTOEP: Dankbaar oukant toe
• Kort-kykie na verlede jaar se nuus
• Kiwi's skepties oor kontantlose lewe
• HERRIE-KERRIE: Gemmerbier oor Kerstyd
• DAAR WAS LIG: Waarom bestaan sonde?
• PITKOS: Wat sal oor jou gesê word?
• Inligting vir nuwe immigrante (p 13)
• Suid-Afrikaanse skilderye te koop
• NUWE ADVERTENSIEFORMAAT (pp 3 en 5)
Lees PDF (1.96 MB)
Kiwi-Brokkies - 17 Desember 2019
• SA winkels wat ons smaakkliere teister
• Leser deel gevoel oor vulkaan-ramp
• Wat is jou gunsteling vakansie?
• Grond is goed, 'goud’, en gevaarlik!
• TUSSENDOORTJIE: ‘Kemping’ in Frankryk
• DAAR WAS LIG: Evolusie - Top 5 vrae
• SENIORSHOEKIE: Wees SON-slim in somer
• PITKOS: Moet ons vervolging ervaar?
• Inligting vir nuwe immigrante (bl 13)
• Suid-Afrikaanse skilderye te koop
• NUWE ADVERTENSIEFORMAAT (Op bl. 2)
Lees PDF (2.22 MB)
Kiwi-Brokkies - 30 November 2019
• Ilze en haar gesin het ons hulp nodig!
• 40 jaar na die Erebus-ramp
• Ai tog, die kantoortaal darem...
• TUSSENDOORTJIE: Om kinders op te pas
• DAAR WAS LIG: Mens en dier verskil
• SENIORSHOEKIE: Wees SON-slim in somer
• PITKOS: Geestelike moegheid
• Inligting vir nuwe immigrante (bl 13)
• Suid-Afrikaanse skilderye te koop
• NUWE ADVERTENSIEFORMAAT (Op bl. 2)
Lees PDF (1.91 MB)
Kiwi-Brokkies - 19 November 2019
• Viva Bokke! Hul wêreldkroon se impak
• Gebruik 12 verlofdae en maak 38 dae!
• Rugby Wêreldbeker: Nabetragting
• Skole se 'decile'-stelsel vervang
• REGSTELLING: Cheetahs was nie wenner
• Twee Rovos Rail kaartjies te wen!
• HERRIE-KERRIE: Destyds se rygoed
• DAAR WAS LIG: Brawe vegters met woorde
• PITKOS: Gereed vir Kersfees?
• NUWE ADVERTENSIEFORMAAT (Op bl. 3)
Lees PDF (2.48 MB)
Kiwi-Brokkies - 31 Oktober 2019
• Afrikaanse skilder ontvang toekenning
• Werkers mag openbare vakansiedae ruil
• Rugby Wêreldbeker: Bokke of Rose?
• Wêreldbeker-uitslag vooraf bepaal?
• Twee Rovos Rail kaartjies te wen!
• TUSSENDOORTJIE: Die Storieverteller
• DAAR WAS LIG: 6 Bybelse wetenskapfeite
• PITKOS: Heilig? Ek en jy?
• MAORI-PLEKNAME: Wat hulle beteken
• REEKS: Uit Facebook se binneblaaie
• NUWE ADVERTENSIEFORMAAT (Op bl. 3)
Lees PDF (2.8 MB)
Kiwi-Brokkies - 17 Oktober 2019
• Konstruksiemaatskappy 'met 'n verskil'
• Het ons plek oppie luukse Rovos Rail?
• Rugby Wêreldbeker: Nou's daar net 8!
• Outisme: NZ-winkels help met stilte
• HERRIE-KERRIE: Ons kyk ‘blou moewies’
• DAAR WAS LIG: 6 Bybelse wetenskapfeite
• PITKOS: Wanneer ons hoop verloor
• MAORI-PLEKNAME: Wat hulle beteken
• REEKS: Uit Facebook se binneblaaie
Lees PDF (2.14 MB)
Kiwi-Brokkies - 30 September 2019
• Vroue van invloed…langs die Tasman
• Rugby Wêreldbeker: Raai-Raai-Riepa 2
• OP MY VOORSTOEP: Africana tot einde
• ‘n Vierdag- of vyfdag werkweek?
• Dis wat met jou gebeur as jy lank sit
• NUUT - TUSSENDOORTJIE: Uit Nederland
• DAAR WAS LIG: Is God 'n wrede Skepper?
• PITKOS: Sien die Here raak; waar jy is
• MAORI-PLEKNAME: Wat hulle beteken
• REEKS: Uit Facebook se binneblaaie
Lees PDF (1.79 MB)
Kiwi-Brokkies - 18 September 2019
• IN MEMORIAM: Ons groet tannie Nellie
• ‘Ek en Māori’ – Tersia Cook vertel
• Rugby Wêreldbeker: Raai-Raai-Riepa
• Onpartydige viering van die Blikore
• Grootse immigrasie-wysiging in jare
• DAAR WAS LIG: Argeologie en die Bybel
• HERRIE-KERRIE: Stigting van ‘n party
• PITKOS: Moenie moeg word vir help nie
• Afrikaanse konsert in Tauranga 31 Aug
Lees PDF (1.71 MB)
Kiwi-Brokkies - 26 Augustus 2019
• Precious McKenzie: Statebondgoud (Slot)
• Strenger sifting by grens
• OP MY VOORSTOEP: Netwerk24 word 5!
• Trevor Noah laat die pitte inrol
• Lesersbrief oor vorige 'Loeloeraai'
• DAAR WAS LIG: Dis net veldiep
• HERRIE-KERRIE: Haas van veld gejaag
• SENIORS: Verhoed MSD-skuld
• PITKOS: Kies die regte tyd vir gebed
• Afrikaanse konsert in Tauranga 31 Aug
Lees PDF (1.57 MB)
Kiwi-Brokkies - 10 Augustus 2019
• Precious McKenzie: Kragman van weleer
• Bokke breek uiteindelik die droogte
• LOELOERAAI: Deur Afrika gebrei...
• Net een olifant in Knysna-bos oor
• DAAR WAS LIG: Kan ‘soorte’ verander?
• HERRIE-KERRIE: Ken jy ’n 1300 Kawasaki?
• PITKOS: Opstanding: Waardevolste bate?
• 'Gogga-boek' vir kleuters en kinders
• KIWI-PLEKNAME: Wat hulle beteken
• Afrikaanse konsert in Tauranga 31 Aug
Lees PDF (2.29 MB)
Kiwi-Brokkies - 24 Julie 2019
• KAMPIOEN! Ons vier ons puik Silver Ferns
• Ontmoet Silver Fern nr 171, Karin Burger
• Belastingslenter aan duisende gestuur
• SA word weer visum-vry vir Kiwi’s
• Verstikking: Wat om te doen, ook alleen
• DAAR WAS LIG: Gebruiksetiek se skade
• HERRIE-KERRIE: Donkielong-sirtees...
• SENIORS: Studiekanse vir ouer persone
• PITKOS: Jesus, ons enigste Verlosser
• REEKS: Uit Facebook se binneblaaie
• KIWI-PLEKNAME: Wat hulle beteken
• Enige motorwerktuigkundige kontak ons
Lees PDF (1.99 MB)
Kiwi-Brokkies - 9 Julie 2019
• Afrikaanse netbalspelers maak naam in NZ
• Netbal Wêreldbeker 2019 koors loop hoog!
• Bekende Afrikaanse akteur sterf
• Dit is weer Matariki-tyd in Nieu-Seeland
• Skool los iPads; keer terug na papierboeke
• Verkoop Annique in jou salon
• DAAR WAS LIG: Baba se ongelooflike reis
• HERRIE-KERRIE: Die gebroeders Kruger
• PITKOS: Jy kan op God staatmaak
• REEKS: Uit Facebook se binneblaaie
• KIWI-PLEKNAME: Wat hulle beteken
• Enige motorwerktuigkundige kontak ons
Lees PDF (2.02 MB)
Kiwi-Brokkies - 24 Junie 2019
• Hou ‘piekniek op die maan’ en help K-Road
• Wonderplant verwyder meer koolstofdioksied
• Lief lemoenpampoene? Oppas vir ontploffing!
• Vrou skenk geboorte, onbewus v swangerskap
• DAAR WAS LIG: Opsluiting vir 'swaksinnigheid'
• HERRIE-KERRIE: Om oom en tannie te wees
• SENIORS: Hulp met mediese koste
• PITKOS: Lewensles uit die Titanic-verhaal
• REEKS: Uit Facebook se binneblaaie
• KIWI-PLEKNAME: Wat hulle beteken
• Enige motorwerktuigkundige kontak Brokkies
Lees PDF (1.85 MB)
Kiwi-Brokkies - 30 Mei 2019
• Slot van 'Wie is ek?' - Studie oor Afrikaner in NZ
• Ontmoet die polisiehond wat Maori ken
• Chris Barnard se 50-jaar oue hartklep werk nog
• DAAR WAS LIG: Genesis oor die skepping
• HERRIE-KERRIE: Tiksters verdien medaljes
• SENIORS: MyMSD – ‘n handige aanlyndiens
• PITKOS: Godsdiens kan gevaarlik wees
• REEKS: Uit Facebook se binneblaaie
• KIWI-PLEKNAME: Wat hulle beteken
• Enige motorwerktuigkundige kontak Brokkies asb
Lees PDF (1.58 MB)
Kiwi-Brokkies - 20 Mei 2019
• 'Wie is ek?' - Kiwi-navorser bekyk die Afrikaner
• Eerste swart omroeper in Afrikaans is oorlede
• Hy kom Kiwiland toe, maar willie vir Leo tuis los
• DAAR WAS LIG: Jesus oor die Ou Testament
• HERRIE-KERRIE: Humor-medisyne en ‘dankie’
• SENIORS: Einde van lewe diens
• PITKOS: Hemelvaart
• Afrikaanse boeke beskikbaar (puik toestand)
Lees PDF (1.17 MB)
Kiwi-Brokkies - 29 April 2018
• Skrikwekkende aanval lei tot positiewe insig
• Kiwi’s het glo die wêreld se ‘seksieste’ aksent
• Sanger Mathys Roets kry die strop om die nek
• Lesersbrief oor Christchurch-tragedie
• DAAR WAS LIG: Opstanding & begin v. Skepping
• HERRIE-KERRIE: Hoe haastiger die haas...
• SENIORS: Troeteldierversekering
• PITKOS: Paastyd: Kom ons doen nabetragting
• GEDEELDE VRAGHOUER van SA benodig
Lees PDF (1.45 MB)
Kiwi-Brokkies - 12 April 2019
• Dit is byna Paasnaweek - spesiale boodskap
• Afrikaanse Kiwi-kinders leer Afrikaans aanlyn
• Die vrugtebedryf is desperaat vir plukkers
• ANZAC DAY – Laat ons dit saam gedenk
• Redes waarom jy die griepinspuiting moet kry
• DAAR WAS LIG: Die werklike ekstremisme
• HERRIE-KERRIE: ‘Mierzoet’
• SENIORS: Ouer mense se bydrae tot werksmag
• PITKOS: Godsdiens kan gevaarlik wees!
• Enige motorwerktuigkundige kontak Brokkies asb.
Lees PDF (2.2 MB)
Kiwi-Brokkies - 31 Maart 2019
• Oud-Aucklander Rita vd Walt skryf 9de boek
• Dans by ‘Club Night’: Samel geld in teen kanker
• Kuberkrakers steel vrou se FB - plaas porno
• Wat laat Kiwi’s deesdae ‘ryk’ voel?
• DAAR WAS LIG: Die Bybel en die wetenskap
• HERRIE-KERRIE: Dassie se dinge
• SENIORS: Banksake en erfbelasting
• PITKOS: Maak jou hart oop vir Moslems
• Beplan jy immigrasie? Wonder jy wat dit kos?
• Enige motorwerktuigkundige kontak Brokkies asb.
Lees PDF (1.67 MB)
Kiwi-Brokkies - 18 Maart 2019
• Redakteursbrief oor massamoord in Suid-Eiland
• MOET-LEES 'Herrie se Kerrie' - oor versoening
• 'Legendariese plaasmuis' het 'lewendig geword'
• Margriet Theron presteer in 'NZ-er van die Jaar'
• Hierdie oorplanting in SA was die 1ste in wêreld
• Eiendomsfirma verhang die bordjies
• DAAR WAS LIG: Eugenetiek terug in nuwe vorm
• HERRIE-KERRIE: Betraande grond (Moet-lees)
• SENIORS: Gebruik SuperGold-kaart in Australië!
• PIKOS: Hou jou oog op die Here...
• REEKS: Uit Facebook se binneblaaie
• KIWI-PLEKNAME: Wat hulle beteken
• Beplan jy immigrasie? Wonder jy wat dit kos?
• Enige motorwerktuigkundige kontak Brokkies
Lees PDF (2.12 MB)
Kiwi-Brokkies - 28 Februarie 2019
• ‘Howzit!’ – ‘n Ou bekende word hergebore
• Black Caps: 2de plek op toetsranglys hul beste
• Is Alzheimers al die tyd ‘n tipe 3 diabetes?
• DAAR WAS LIG: Evolusie en Christen-geloof (2)
• HERRIE-KERRIE: Die smullekker ete
• SENIORS: Wees bedag op bedrogskemas
• PIKOS: Gee jouself ten volle oor aan die Here
• REEKS: Uit Facebook se binneblaaie
• KIWI-PLEKNAME: Wat hulle beteken
• Beplan jy immigrasie? Wonder jy wat dit kos?
• Kyk bietjie na ons adverteerders se dienste
Lees PDF (1.53 MB)
Kiwi-Brokkies - 20 Februarie 2019
• Kom jy saam na Israel, die Beloofde Land?
• Nuwe inligting vir stemmers in Suid-Afrika
• Handige Windows-kortpaaie spaar baie tyd
• DAAR WAS LIG: Evolusie en Christen-geloof
• HERRIE-KERRIE: Misterie van ‘Wilhelmina’
• SENIORS: Vrywillige werk
• PIKOS: Dis so maklik om jouself te bedrieg
• REEKS: Uit Facebook se binneblaaie
• KIWI-PLEKNAME: Wat hulle beteken
• Beplan jy immigrasie? Wonder jy wat dit kos?
• Kyk bietjie na ons adverteerders se dienste
Lees PDF (1.61 MB)
- 1 of 8
- ouer ›