Kiwi-Brokkies Uitgawes
Kiwi-Brokkies - 29 Augustus 2017
• GROOT HULDEBLYK: COLIN MEADS
• ..."My middag saam met Colin Meads"
• ...Ons onthul wie sy arm gebreek het
• ...Ontmoet Meads se 'gelyke' innie Kaap
• ...Lesers vertel oor Colin Meads
• Haatspraak op sosiale media word duur
• REEKS: 'Jy & jou CV - Tipiese foute (2)
• 'Learning Unlimited' - puik dagsorg
• PITKOS: Wees sterk
Lees PDF (1.48 MB)
Kiwi-Brokkies - 17 Augustus 2017
• SY's IN NZ-SPAN VIR WêRELDKAMPIOENSKAP
• Takahe se dood hou spesiale boodskap in
• OOM HERRIE SE KERRIE: Die dooie ontsnap!
• VAN ALLE KANTE: 'Ek wonder...'
• Afrikaanse flieks: Kyk MODDER EN BLOED!
• PITKOS: Toerekenbaarheid en Integriteit
• Adverteer jou besigheid - kyk bo hoe
Lees PDF (1.27 MB)
Kiwi-Brokkies - 31 Julie 2017
• SOEK SA 'N STUKKIE VAN JOU KIWI-VRUG?
• Watter soort Facebook-gebruiker is jy?
• 5 minder-bekende voordele van Vitamine C
• REGSRUBRIEK: Hoe 'P' jou huiskoop kan raak
• Afrikaanse flieks: TREURGROND en meer!
• PITKOS: 'Oorwinning met sang en gebed'
• Wil jy nie jou besigheid adverteer nie?
Lees PDF (1.13 MB)
Kiwi-Brokkies - 19 Julie 2017
• ONS GESELS MET 'N IMMIGRASIE-MENTOR
• SA-immigrante nou 2de grootse inkomgroep
• 8 wenke om 'n veilige wagwoord te skep
• JY EN JOU CV: Nuwe reeks begin
• Weet jou familie waar jou dokumente is?
• PITKOS: 'Wat maak ek met my strepie?'
• Wil jy nie jou besigheid adverteer nie?
Lees PDF (1.3 MB)
Kiwi-Brokkies - 11 Julie 2017
• ONTMOET ‘KERRIE’ SE ‘OOM HERRIE’
• Dit is weer Matariki-tyd
• Onthou jy nog vir Staal? Wel...hy's terug!
• Jou sosiale media plasings kan by jou spook
• OOM HERRIE SE KERRIE: Predikante van ouds
• SHOWMAX: Twee lekker Afrikaanse reekse
• PITKOS: Leef soos die eerste gemeente
Lees PDF (1.52 MB)
Kiwi-Brokkies - 28 Junie 2017
- KIWI DOEN NAVORSING OOR AFRIKANERS
- Praat Brokkies nou POLITIEK?
- Ons begin met 'n REGSRUBRIEK!
- Ons span...ons trots!
- PITKOS: Is ons geloofwaardig as Christene?
- Twee dae oor vir lesersafslag op foto's
Lees PDF (1.23 MB)
Kiwi-Brokkies - 14 Junie 2017
• 'KLOPSIE' TOT RITMIESE GIMNASTIEK-STER
• Ons voel saam met Knysna se mense
• PG: Hoe kan ons al die lag vergeet?
• Storie: Die mooimaakstoel en gewigtige saak
• PITKOS: Waarvoor sal mense jou onthou?
• Lesersafslag vir spesiale foto's naby einde
Lees PDF (955.66 KB)
Kiwi-Brokkies - 31 Mei 2017
• HOëKOMMISSARISMAN GROET KIWILAND
• Antjie Krog wen Hertzogprys
• Tifus in Nieu-Seeland? Regtig? Sekerlik nie!
• James Bond se invloed op gasskrywer
• Nuwe Angus Buchan-reeks binne bereik
• PITKOS: Jesus in persoonlike lewensfokus
• Lesersafslag vir spesiale foto's
Lees PDF (1.31 MB)
Kiwi-Brokkies - 19 Mei 2017
• WêRELDKAMPIOENE! Trots op die Blitse
• Die 'afpersvirus' - Kenner gee goeie raad
• Wat maak NZ anders? Loeloeraai gesels
• SA-regering wil meer beheer oor ekspats hou
• 'Wat is 'n krokodil?'
• Ekspats kan ook SA-boer help uitsoek
• PITKOS: Om voluit te lewe
• Lesersafslag vir spesiale foto's
Lees PDF (1.21 MB)
Kiwi-Brokkies - 10 Mei 2017
• "WAT MAAK NZ ANDERS?" - Lesers gesels
• Rekord-immigrasie; minste Kiwi's loop
• Wangiri-skelmstreek: Wat jy moet weet
• GPS-syfers wys hoeveel tyd ons mors
• Afrikaanse fliekskatte binne bereik
• PITKOS: Nood leer bid
• Werkgeleenthede en Advertensies
Lees PDF (1.58 MB)
Kiwi-Brokkies - 24 April 2016
• OUD SA-LEAGUE SPELER WOON IN KIWILAND
• ANZAC DAY was 'n belangrike dag
• Bittergal oor die nuwe immigrasiereëls
• SA vat voor met nuwe mynboutegniek
• Afrikaanse fliekskatte binne bereik
• PITKOS: Leef vir ewig
Lees PDF (1.7 MB)
Kiwi-Brokkies - 13 April 2017
• PAASUITGAWE
• JONG DAME HOOP OM WEER TE KAN LOOP
• As die ossewa deur die bosse jaag...
• Kranige fotograaf in ons midde
• 'Op my voorstoep'-geselsrubriek
• Afrikaanse fliekskatte binne bereik
• PITKOS: Paasfees vanuit Levitikus
Lees PDF (1.53 MB)
Kiwi-Brokkies - 13 April 2017
• PAASUITGAWE
• JONG DAME HOOP OM WEER TE KAN LOOP
• As die ossewa deur die bosse jaag...
• Kranige fotograaf in ons midde
• 'Op my voorstoep'-geselsrubriek
• Afrikaanse fliekskatte binne bereik
• PITKOS: Paasfees vanuit Levitikus
Lees PDF ()
Kiwi-Brokkies - 28 Maart 2017
• PRESIDENT VAN MULTIKULTURELE RAAD
• Ds Henno Cronje sterf
• Afrikaanse flieks se skoonskip by Saftas
• Bekroonde film sal jou hart roer
• 10 maniere om ‘n beter gesprek te hê
• Ons lesers skryf...
• PITKOS: Wat's jou lewensgesindheid?
Lees PDF (1.3 MB)
Kiwi-Brokkies - 21 Maart 2017
• DRIE VERTALERS VAN DIE 'TREATY' GESELS
• Versprei die boodskap oor ‘somer-ys’
• NZ se gratis internasionale reisaanbod
• Groot eer vir witjas van ons ouland
• Ons lesers skryf...
• PITKOS: Gebruik die Lydenstyd goed
Lees PDF (1.39 MB)
Kiwi-Brokkies - 8 Maart 2017
• Andries Cloete TWEEDE in NZ Seniors gholf!
• AFRIKAANSE VERTALINGS VAN 'TREATY OF WAITANGI'
• Onthou jy vir Pac-Man in die hoek-kafee?
• Die lewe is te kort
• Ons lesers skryf...
• PITKOS: Waarheen jaag jy?
Lees PDF (1.58 MB)
Kiwi-Brokkies - 27 Februarie 2016
• DIE‘TREATY OF WAITANGI' IN AFRIKAANS!
• Sanger Manie Jackson tree op in Nieu-Seeland
• Hoeveel Suid-Afrikaners het al geëmigreer?
• WhatsApp kry eersdaags nuwe funksies
• Ons lesers skryf...
• PITKOS: Stap met vertroue God se toekoms in
• Groot verskeidenheid sake-advertensies!
Lees PDF (1.44 MB)
Kiwi-Brokkies - 13 Februarie 2016
• GESPREK MET DIE SA HOëKOMMISSARIAAT:
- SA open visum-aansoeksentrums in NZ!
• Afrikaanse rektor se visie van nader bekyk
• Ons groet vir Joost
• 2 SAners in top gholfspeler Lydia Ko se span
• Aanlyn skelmstreke: Sou hulle jou gevang het?
• Lesersbrief
• PITKOS: Voorreg om Hom te kan ken
Lees PDF (1.41 MB)
Kiwi-Brokkies - 31 Januarie 2017
• Afrikaner aan hoof van tegnologie-instituut
• Pta-skool se restaurant na hekwag genoem
• Wellington-mense het die nuwejaar ingedans
• Worsie se ‘ma’ se stem word stil…
• NZ soek ingenieurs, bestekopnemers en meer
• PITKOS: Elke ding het sy vaste plek
• Nuwe AKKOMMODASIE-advertensie en ander
Lees PDF (1.4 MB)
Kiwi-Brokkies - 25 Desember 2016
• Gesënde Kersfees aan elke leser!
• Pitkos: 'Dit is Kersfees!'
• Oorsig oor 'n jaar van Brokkies-stories en dinge
• 2de druk van gewilde ‘FAK-sangbundel’ nou uit
• Dominee (ook Pitkosbydraer) publiseer eie boek
• SMULPAAP: Twee heerlike feesresepte
• Oujaarsdans vir Wellingtoners
Lees PDF (1.79 MB)
Kiwi-Brokkies - 18 Desember 2016
• MANGO ontvang prestige-toekenning 3de keer!
- en hulle baie spesiale vlugaanbod!
• Dr Annalia open praktyk en help ook bak
• Kiwi’s het ook visa nodig om SA te besoek
- en ‘n immigrasie-agent deel haar mening
• ‘Droogte so erg, die rysmiere het al weggetrek’
• Pitkos - Toring van die Kudde
Lees PDF (1.13 MB)
Kiwi-Brokkies - 13 Desember 2016
• Nasionale titel vir Laylah, met gebreekte toon!
- 'Kiwi-KLOPSEKIND' blink uit
• Hul 1ste Wellington-sokkie ‘n reusesukses –
- En 'n OUJAARSDANS word beplan!
• 5 wenke voordat jy jou huis verkoop…
• Wat is jou gunsteling vakansieplek?
- VERTEL ONS ASSEBLIEF!
• Pitkos - God se Geskenk aan jou
• SA-predikant publiseer boek in Kiwiland
Lees PDF (1.64 MB)
Kiwi-Brokkies - 28 November 2016
• Kranige kunstenares verkoop uit by kunsfees
- Ontmoet Nalene Morton van Kapiti Coast
• Afrika op pad na een miljard selfone!
• Hou jou profiel veilig, maan Facebook
• Verkleurman - Essay deur Amanda Gous
• Pitkos - Bring Kerstyd jou nog tot nadenke?
• Allerlei advertensies deur SAners vir SAners
Lees PDF (1.14 MB)
Kiwi-Brokkies - 20 November 2016
• 'Moelike seëninge' lei tot onderneming
• Rotorua vry Aucklanders openlik af…
• Geselsrubriek: 'Oor toilette en aardbewings'
• Trans-Tasman migrasie: Skoen aan Kiwi-voet
• Pitkos - Onseker tye: Wat moet ons doen?
• Sokkie op 26 Nov saam die 'SA Tribute Band'
Lees PDF (1.23 MB)
Kiwi-Brokkies - 6 November 2016
• Sy stel kinders aan hoër dinge bekend
• Boekresensie van Afrikaanse ‘Poko die Pukeko’
• Hy wil alle immigrasie na Aussieland stop!
• Het hulle ‘n genesing vir Alzheimer’s beet?
• NZ aangewys as die ‘beste plek om te woon’
• Kiwi-Eerstes: Alexander Aitken, wiskunde-yster
• PITKOS: Jesus Christus en die Tabernakel
• Kom sokkie saam met die 'SA Tribute Band'
Lees PDF (1.08 MB)
Kiwi-Brokkies - 31 Oktober 2016
• Nuwe SA-orkes se klanke laat voete jeuk!
• Is jy lus vir 'n lekker dans?
• Geluk met die Kiwi's se sukses (nie rugby nie)
• Jellievis-toeloop jaag swemmers uit water
• PITKOS: 'Hier staan ek, ek kan nie anders nie'
• Ons lesers skryf...
Lees PDF (1.52 MB)
Kiwi-Brokkies - 24 October 2016
• Top-toekenning vir 'Toorvingers’
• Is hierdie AB-span van ons die beste ooit?
• Vrystaat se Cheetahs wen Curriebeker!
• OOM TAND - 'n Essay deur Amanda Gous
• PITKOS: Oomblikke van swakheid
• BINNEKORT SOKKIE!
• Nuwe immigrasie-spesialis adverteer
Lees PDF (1.25 MB)
Kiwi-Brokkies - 17 Oktober 2016
• Kiwiland sny immigrasiesyfer; lig puntevereiste
• BITTERGAL - Kla oor die duikende Springbok
• Die ‘horribale’ toekoms van werksonderhoude?
• Ou terme wat nie in Kiwiland wil werk nie
• Skat van Afrikaanse fliek- en tv-vermaak wag
• KIWI-EERSTES: Nobelprys byna self gereël!
• PITKOS: Tevrede...al het hulle min
• BINNEKORT SOKKIE!
Lees PDF (1.5 MB)
Kiwi-Brokkies - 9 Oktober 2016
• Jong SA-nooi blink uit as speler en leier
• Visum vir SA-besoekers: SPAAR SO GELD!
• Wat 2 weke sonder oefening aan jou doen
• Werklose vind en gee verlore beursie terug
• Skat van Afrikaanse fliek- en tv-vermaak wag
• KIWI-EERSTES: Kiwi-vrou het wêreld leer lees
• Pitkos: 'n Kykie na die Here se genade
Lees PDF (1.38 MB)
Kiwi-Brokkies - 4 Oktober 2016
• Visum ingestel vir SA-besoekers aan NZ!
• 5 Cholesterol-mites verkeerd bewys
• Die B.O.N-storie – In SA geanker en nou in NZ
• REISVERSLAG: Drie dae in Sydney (SLOT)
• Gaan jy deelneem aan die Drienasies gholf?
• Nuwe advertensies - kyk bietjie
• Pitkos: Hoe dink jy oor God?
Lees PDF (1.76 MB)